Shiraz SA Tegniese Werkswinkel 2018 Evaluasie

Ons het u terugvoering nodig i.t.v. die 2018 werkswinkel en ook om soortgelyke geleenthede in die toekoms te beplan. Voltooi asb. hierdie vorm.

Het u die werkswinkel in 2017 bygewoon?

Was die aanbieding: ’n Oorsig van Nieu Seeland Syrah, informatief:

Was die Proe & Bespreking – Vind die optimum alkohol “Sweet Spot” in Shiraz, informatief:

Was die Proe & Paneelbespreking – 2018 Shiraz SA Challenge 12 wenners, informatief:

Was die Sensoriese analises & terugvoer oor die 12 Challenge wenners, informatief:

Was 'Hoe om jou rooiwyn se fenole aan lyn vas te stel', informatief:

Beoordeel asseblief: Spyseniering / verversings

Beoordeel asseblief: Personeel & studente

Beoordeel asseblief: Koste van die werkswinkel – waarde vir geld?